Sunday, September 23, 2012

In Jou Oë Kurt Darren

Kurt Darren, Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer doen dit weer. Op sy nuutste album - en ja ouens dis album en nie elbum nie LOL - is verskeie liedjies al in die top 20 op verskeie radio stasies se musiek lyste en daar word verwag dat dit daar sal bly. Mooi positiewe woorde soos: " dis tyd dat jy dit weet.
Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan lewe nie "

Daar is liedjies soos: Stoomtrein - wat saam met Snotkop opgeneem is asook Heidi wat reeds goeddoen in musiekwinkels.

Kliek hier en kry jou eie, eie CD sommer nou






Kurt Darren, South African singer and songwriter did it again with his brand new album -"In jou oë" The CD also features songs like "Heidi" that is already featuring in most radio stations top 20 charts and the CD sure is to stay there on the charts for months to come. The album also includes a song called Stoomtrein in collaboration with Snotkop (SAMA Winner) and is sure to be one of those songs that you will want to wake up with in your ears in the morning! The album also includes various ballads with "Misverstand" to mention one.

Click here and Get your own CD right now


Lyrics:  In Jou Oë - Kurt Darren

In jou oë
Ooh! In jou oë.

In jou oë ...
Ooh! In jou oë.
Jy vat weer aan my hart vanaand.
Jy vat weer aan my hart.
En dis tyd dat jy dit weet.
Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan lewe nie.
En ek hoop jy voel ook so.
Jy vat weer aan my hart.
Jy vat weer aan my hart.
Wil 'n duisend Engele bring, om vir jou 'n liedjie te sing.
Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë, oë, oë.
Ooh! in jou oë, oë, oë

Wil 'n duisend reënboë vat om jou naam teen die Hemel te plak, ek wil sien hoe die son en die see dans, in jou oë, oë, oë.
 Ooh! in jou oë, oë, oë.
En dis tyd dat jy dit weet.
Kom lê hier styf teen my vanaand.
Kom lê hier styf teen my.
En dis tyd dat jy dit weet.
Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan asemhaal.
Ek hoop jy voel ook so.
Kom lê hier styf teen my.
Kom lê hier styf teen my.
Wil 'n duisend Engele bring, om vir jou 'n liedjie te sing.
Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë, oë, oë.
Ooh! in jou oë, oë, oë

Wil 'n duisend reënboë vat om jou naam teen die Hemel te plak, ek wil sien hoe die son en die see dans, in jou oë, oë, oë.
 Ooh! in jou oë, oë, oë.

Ek lewe net vir jou.
Ons sal vir altyd hou.
In jou oë.
Ooh! In jou oë.

In jou oë ...
Ooh! In jou oë.
Wil 'n duisend Engele bring, om vir jou 'n liedjie te sing.
Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë, oë, oë.
Ooh! in jou oë, oë, oë

Wil 'n duisend reënboë vat om jou naam teen die Hemel te plak, ek wil sien hoe die son en die see dans, in jou oë, oë, oë.
 Ooh! in jou oë, oë, oë.
En dis tyd dat jy dit weet.

Musiek en Lirieke deur: Kurt Darren/Marc Brendon/Don Kelly
Uitgewers - Select Music Publishing
Woorde geneem van die CD: In Jou Oë

Click here and Get your own CD right now:


Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00

Songs on the "In Jou Oë" CD are:

       1.      Heidi    
       2.      Die Liefde Lê By My    
       3.      In Jou Oë    
       4.      Op 'n Dag Soos Die    
       5.      Stoomtrein (met Snotkop)    
       6.      Misverstand    
       7.      Dit Was Jy    
       8.      Dagboek    
       9.      Daai Liedjie Op Die Radio    
       10.      Dis Hoe Lief Ek Is Vir Jou    
       11.      Alien    
       12.      Dis Wat My Hart Wil He    
       13.      Altyd Net Vir Jou    
       14.      Lullaby    

No comments: